The Neuro-Coach Method™

Word 'n Geregistreerde Neuro-Coach™

Produk
Prys
R46,000
24 payments of R2,500

Neuro-Coach opleiding tot 30 September 2024

countdown
00Years00Months00Weeks00Days00Hours00Minutes00Seconds
Kontakbesonderhede
Credit Card Information
Credit Card Number:
CVC Code:
Expiry Month:
Expiry Year:
Order Summary
Produk
Totale Bedrag
Dynamically Updated
$XX.00
Ingesluit die volgende:
  • Associate Coach opleiding
  • Waarde R40500
  • Wellness Coach opleiding
  • Waarde R11500
  • Career Coach opleiding
  • Waarde R8500
  • MLNP Life Coach opleiding
  • Waarde R32000
  • Client Acquisition Program
  • Waarde R12000
  • Financial Health & Wealth Coach opleiding
  • Waarde R15000
  • Stress Release Coach opleiding
  • Waarde R20000
  • Weight Management Coach opleiding
  • Waarde R12000
  • High Performance Coach opleiding
  • Waarde R9000
  • Totale waarde: R160 500.00
Money Back Guarantee
Privacy Guaranteed
100% Secure Information
WAT ANDER HIEROOR Sê

Ek wens ek het hierdie kennis en gereedskap al 20 jaar gelede geweet.
Vir die eerste keer voel ek regtig ek kan lidmate met enige probleem wat hul het, suksesvol help.

- Ds. Willem Breytenbach

Edgar se benadering is verfrissend nuut en prakties uitvoerbaar. Dis verstommend doeltreffend. Ek is elke sessie opnuut verras deur die resultate.
Die kursus word op 'n sinvol-wetenskaplike manier aangebied en Edgar het 'n talent om inligting saam te stel in raamwerke wat praktiese toepassings bied.

- Dr. Lenard Durand (Bedryfsielkundige)

Die samestelling van die kursus is van hoogstaande gehalte en die waarde in kennis uitstekend.
Ek het al baie kursusse bygewoon maar in my praktyk het nog geen opleiding die impak gemaak soos hierdie opleiding nie.
Ek gebruik die kennis en gereedskap op 'n daaglikse basis in my praktyk.

- Hanlie du Plooy (Berader, Life Coach en Spelterapeut)

Ek gebruik dit met groot vrug in die bediening en is baie dankbaar ek het die opleiding gedoen.
Ek is aangenaam verras om te sien watter positiewe genesingseffek dit selfs op my beradingskliënte het.

- Ds. David Higgs

Dis die effektiefste metode wat ek nog teëgekom het.
Daar is onmiddellike resultate en dit is bevredigend om te weet daadwerklike verandering is regtig moontlik.

- Barbara Oppermann (Berader en Life Coach)

Ons probeer altyd vanuit ons bewustelike brein verandering fasiliteer. Die Neuro-Coach Method werk egter op 'n dieper vlak en die verandering is blywend.
Ek het gedurende die opleiding ongelooflike persoonlike transformasie ervaar. Selfs my gesondheid het tot so mate verbeter dat ek nie meer medikasie benodig nie.
Ek is dankbaar teenoor die Here dat daar sulke opleiding beskikbaar is.

- Liezl Brouwer (Pastorale Berader en Life Coach)

Lifelong learning is essential -- specifically in the filed of life coaching. Humans are complex. A skilled coach should be able to draw from many approaches.
This training specifically deals with diffusing or erasing habitual patterns (shaped by Procedural Memories) that may prevent the client to reach their most effective and optimal behaviour within context.
The approach is founded on strong research and scholarship.

- Prof Marth Munro 

Ek het laasjaar 19 life coach sessies met Edgar gehad. Die eindresultaat was dat my besigheid 500%  in 12 maande gegroei het, ek 15 kg minder weeg en ek weer normaal (sonder enige medikasie) kan slaap.
BAIE DANKIE!

- Susan Leeuwner (Entrepreneur, Besigheidseienaar en Performance Coach)

Wat hierdie opleiding anders maak is dat jy kennis en gereedskap kry en prakties toegerus word om mense se wêrelde positief te verander - daar is onmiddelike verandering in hul toekomsvisie en lewenskoers. 

- Ds. Jacques Erasmus

Ek het nog altyd 'n passie vir life coaching gehad en glo die waarde daarvan word in Suid Afrika heeltemal onderskat.
Die kursus is uiters prakties en indien jy die kennis implementeer, kan jy wegspring met 'n hele kis vol gereedskap om mense met groot sukses te kan help.

- Gawie Raubenheimer (Sielkundige)

The Neuro-Coach Method and MLNP trainings have made a huge impact on my professional and personal life.
I use the techniques daily in my Private Practice and it has enriched my therapeutic and coaching approach to better serve and help my clients.

- Bernadette de Wet (Social Worker and Life Coach)

The Neuro-Coach Method is gestruktureerd en het my ‘n duidelike en breë basis gegee om vanaf te werk.
Die metode gee my selfversekering om van berader na life coach oor te beweeg.
Die grootste voordeel is die verkorte tyd om resultate in kliënte te sien.

- Deon Nieman (Pastorale Berader en Life Coach)

The Neuro-Coach Method™ | Copyright 2022 All Rights Reserved.
Powered By ClickFunnels.com